SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue2-3Jesus' table fellowship with tax collectors and sinners: Aspects of a missional ecclesiologyA text-centred rhetorical analysis of 1 Corinthians 4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 1018-6441

Abstract

VAN DER WATT, J.G.. Die Evangelie volgens Johannes se opvatting oor etiese gedrag. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp. 431-448. ISSN 1018-6441.

Johannese etiek is 'n problematiese en uitdagende onder-soekveld. In hierdie artikel word die manier waarop die outeur van Johannes etiese aksies definieer, ondersoek. Wat sien hy as die werke van God en wat is, volgens hom, werklik goed? Die konklusie is dat die analitiese kategorieë verbreed moet word waarvolgens etiek in die Evangelie van Johannes hanteer moet word.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License