SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número2-3Hermeneutic premises for reformed exegesisGrammatical-historical exegesis: Quid est et quo vadis? índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 1018-6441

Resumo

SNYMAN, G.F.. 'n Etiek van Bybellees en 'n hermeneutiek van weerloosheid. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp. 259-282. ISSN 1018-6441.

Na aanleiding van Van der Walt (2008) se voorstel vir Skrif-benadering as brug tussen Skrifbeskouing en Skrifverklaring, stel die skrywer 'n hermenutiek van weerloosheid voor met die doel om 'n Bybelleesproses te fasiliteer waarvolgens daar nie meer vir mense Bybel gelees word nie, maar mét hulle. So 'n hermeneutiek stel die Bybelleser in staat om te sien wat die effek van 'n bepaalde Skrifverklaring op ander mense is en waarvoor hy of sy verantwoordelikheid moet neem. In die opvolgende bespreking word eerstens gekyk hoe 'n bepaalde soort Bybellees mense weerloos stel en tweedens hoe 'n hermeneutiek van weerloosheid hierdie weerloosstelling in die oopte bring.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License