SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número2-3To cross ten seas: Calvin on the unity of the church - a contribution to a more responsible ecclesiologyTheocracy: Views on Calvin and the Confessio Belgica, art. 36 - a contribution to an important debate índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

JORDAAN, G.J.C.; VAN RENSBURG, Fika J.  y  BREED, Douw G.. Hermeneutiese vertrekpunte vir gereformeerde eksegese. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp.225-258. ISSN 2305-0853.

Hermeneutiek het as wetenskaplike dissipline in sekere opsigte sy bestaansreg verloor. Dit is onder andere veroorsaak deur postmodernistiese denke waarin die waarheid van 'n kontroleerbare bevinding ingeruil is vir die individu se subjektiewe persepsie van waarheid en werklikheid. Dit werk daartoe mee dat die Bybelse hermeneutiek hom in 'n impasse bevind, sodat dit vir die gereformeerde hermeneutiek noodsaaklik geword het om sy vaste punt, die hermeneutiese vertrekpunte waarop die gereformeerde eksegese gegrond is, opnuut te definieer. Hier-die artikel wil dit doen deur n kort bestekopname van die hermeneutiese vertrekpunte van die gereformeerde eksegese te maak en dit vanuit nuwe insigte wat oor die afgelope halfeeu van hermeneutiese besinning na vore gekom het, aan te vul en te verryk.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons