SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 issue2-3To cross ten seas: Calvin on the unity of the church - a contribution to a more responsible ecclesiologyTheocracy: Views on Calvin and the Confessio Belgica, art. 36 - a contribution to an important debate author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

JORDAAN, G.J.C.; VAN RENSBURG, Fika J.  and  BREED, Douw G.. Hermeneutiese vertrekpunte vir gereformeerde eksegese. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.2-3, pp.225-258. ISSN 2305-0853.

Hermeneutiek het as wetenskaplike dissipline in sekere opsigte sy bestaansreg verloor. Dit is onder andere veroorsaak deur postmodernistiese denke waarin die waarheid van 'n kontroleerbare bevinding ingeruil is vir die individu se subjektiewe persepsie van waarheid en werklikheid. Dit werk daartoe mee dat die Bybelse hermeneutiek hom in 'n impasse bevind, sodat dit vir die gereformeerde hermeneutiek noodsaaklik geword het om sy vaste punt, die hermeneutiese vertrekpunte waarop die gereformeerde eksegese gegrond is, opnuut te definieer. Hier-die artikel wil dit doen deur n kort bestekopname van die hermeneutiese vertrekpunte van die gereformeerde eksegese te maak en dit vanuit nuwe insigte wat oor die afgelope halfeeu van hermeneutiese besinning na vore gekom het, aan te vul en te verryk.

        · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License