SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número1Pastoral elements in HebrewsPrinciples for poverty alleviation among the youth in Northern Uganda índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

MAGEZI, V.  e  MYAMBO, T.. Pastorale uitdagings en reaksies ten opsigte van vrees vir bonatuurlike verskynsels (ngozi) in Afrika: Bybelse evaluering en reaksie - in besonder onder die Shonabevolking. In Skriflig (Online) [online]. 2011, vol.45, n.1, pp.161-187. ISSN 2305-0853.

Bonatuurlike verskynsels, algemeen bekend as "ngozi" is van die mees gevreesde en raaiselagtigste verskynsels onder die inwoners van Afrika, in besonder onder die Shonasprekende gemeenskap in Zimbabwe. Eerstens word 'n relevante, kontekstuele, pastorale bediening voorgestel om die vrese van gelowiges in hierdie tipe omstandighede te hanteer. Sodanige bedieningsontwerp behoort voort te spruit uit 'n goeie begrip van die kontekstuele realiteit van die spirituele wêreld (van "ngozi"). Tweedens moet 'n bybelsgefundeerde antwoord vir hierdie verskynsel gegee word. Derdens moet die plaaslike gemeenskap bemagtig word. Met inagneming van die uitdagings in Afrikagemeentes, word in hierdie artikel geworstel met die gelowiges se vrese vir bose geeste. Die Shonasprekende gemeenskap in Zimbabwe word as voorbeeld gebruik van hoe 'n geskikte pastorale model toegepas kan word. Die artikel handel oor die bose geesteverskynsel, verskaf 'n sistematiese, bybelse evaluering van "ngozi" en stel 'n kontekstueel-relevante en bybelsgefundeerde, pastorale model vir die Shonagemeenskap in Zimbabwe voor.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons