SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 issue1Challenges of a wellness ministry to churchesThe eschatology of 1 Peter: Hope and vindication for visiting and resident strangers author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

WILSON, A.  and  LETšOSA, R.S.. Beginsels vir armoedeverligting onder die jeug in Noord-Uganda. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.1, pp.181-200. ISSN 2305-0853.

Hierdie artikel hanteer die statistiese data en analise wat verband hou met armoede onder jongmense in Uganda. In hierdie omgewing neem armoede deurlopend toe, met Noordelike Uganda as die grootste geaffekteerde area. Die grootste oorsaak van armoede in Uganda was die "Suid-Noordskeiding" aangevuur deur swak politieke leierskap, wat die mense verdeel langs die lyne van politiek en etnisiteit. Armoede het baie van die jongmense in Noordelike Uganda in opstand teen die huidige regering laat kom. Dit het tot ongekende politieke onstabiliteit en siviele stryd gelei, veral in Noordelike Uganda. In hierdie artikel word gefokus op die konflik in Noordelike Uganda en daar word gepoog om aanvaarbare oplossings voor te stel. Daar word ook na die huidige armoedescenario in Noordelike Uganda gekyk en na moontlike strategieë om armoede, wat groot skade in Noordelike Uganda veroorsaak het, te verlig.

Keywords : armoede; jeug; verligting.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License