SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 issue1Pastoral elements in HebrewsPrinciples for poverty alleviation among the youth in Northern Uganda author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

LOTTER, G.A.  and  LOVELL, L.. Uitdagings van 'n welheidsbediening aan kerke. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.1, pp.159-180. ISSN 2305-0853.

Die fokus van hierdie artikel is die groei en ontwikkeling van welheid en die betekenis wat dit vir kerke en hulle bedienings het. Ter inleiding word 'n beskrywing van welheid gegee en die verskillende dimensies van welheid word kortliks verduidelik. Die eienskappe van die kontemporêre kultuur word bespreek en daarmee saam die holistiese benadering in die welheids-bediening. Die belangrikheid van die historiese verhouding tussen godsdiens-, natuur- en gesondheidswetenskappe in die Westerse wêreld word hanteer as aanleiding tot die betrokkenheid van die kerk in die kontemporêre kultuur. Ten slotte word sekere aanbevelings oor welheid en kerke gemaak en die artikel word met gevolgtrekkings afgesluit.

Keywords : bediening; dimensies; holisties; kerke; welheid.

        · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License