SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.44 número1Preaching as reframing of perspectiveA model for content analysis of sermons on poverty and to the poor as listeners índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

SMIT, E.J.. Enkele aspekte met betrekking tot die gereformeerde erediens en kerklied in 'n multikulturele Suid-Afrika. In Skriflig (Online) [online]. 2010, vol.44, n.1, pp.99-120. ISSN 2305-0853.

Die erediens kry beslag binne 'n spesifieke kultuur. Omdat kulture gedurig besig is om te verander en te ontwikkel, sal die kerk in ook sy eredienste voortdurend te staan kom voor verandering. In 'n postapartheid Suid-Afrika met sy verskeidenheid kulture, sal die gereformeerde kerke toenemend moet rekening hou met die werklikhede en kwessies van 'n multikulturele konteks. Wanneer in hierdie opsig gefokus word op een van die belangrike handelinge in die gereformeerde erediens, naamlik die kerklied, kom fassinerende aspekte na vore. Dit toon aan dat die gereformeerde kerke inderdaad gekonfronteer word met besondere uitdagings. In die kerklied gee die Here sy kerk 'n uitnemende gawe waarmee hierdie uitdagings aangepak kan word. Wanneer dit op die regte Bybelse wyse hanteer word, word die realiteit van 'n multikulturele konteks 'n geleentheid om in die wêreld getuienis te lewer van die vergifnis en versoening deur Jesus Christus.

Palabras clave : gereformeerde erediens; gereformeerde kerklied; kultuur; multikulturele konteks.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons