SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 número4Feminist interpretation in the context of reformational theology: A considerationPhilosophical theories of truth and the logical status of intra-Biblical fallacies of contextomy índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 1018-6441

Resumo

ZWEMSTRA, H.M.. 'n Beoordeling van die vernaamste kerklike en teologiese tradisies se bydrae tot die etiek van sosio-ekonomiese regte. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.4, pp. 761-776. ISSN 1018-6441.

Die bydraes van die Rooms-Katolieke Kerk en die vernaamste protestantse kerke tot die etiek van sosio-ekonomiese regte word in hierdie artikel ondersoek en beoordeel. Die Rooms-Katolieke Kerk beklemtoon die belangrikheid van sosio-ekonomiese regte, maar sosio-ekonomiese regte word in die natuurreg gefundeer en nie in Bybelse beginsels nie. In the Lutherse tradisie word sosio-ekonomiese regte aan die domein van die wêreld toegeskryf, en geen goeie Bybelse fundering word gegee nie. Die World Alliance of Reformed Churches gee 'n Bybelse fundering aan sosio-ekonomiese regte, maar ongelukkig is dit beïnvloed deur die politieke teologie. Die Testimony on Human Rights van die Gereformeerde Ekumeniese Raad is n omvattende studie oor menseregte in die gereformeerde tradisie, en goeie Bybelse fundering word aan sosio-ekonomiese regte gegee.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License