SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

Resumen

NUNES, C.  y  VAN DEVENTER, H.J.M.. Feministiese interpretasie in die konteks van reformatoriese teologie: 'n Oorweging. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.4, pp.737-760. ISSN 2305-0853.

Hierdie artikel ondersoek die bydrae wat Bybelinterpretasie vanuit 'n feministiese perspektief kan maak binne die konteks van reformatoriese teologie. Na 'n oorsig rakende die diverse aard van feministiese Bybelinterpretasie, wat op sigself voortspruit uit ontwikkelings binne die hermeneutiek, ontgin hierdie artikel die bydraes van twee prominente navorsers in hierdie veld, naamlik Schüssler-Fiorenza en Trible. Hierdie bydraes word dan in verband gebring met die Suid-Afrikaanse situasie en die debat oor die rol van vroue in die kerk. 'n Voorstel word gemaak rakende 'n bydrae wat die werk van Schüssler-Fiorenza en Trible in hierdie konteks kan lewer.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons