SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

NUNES, C.  and  VAN DEVENTER, H.J.M.. Feministiese interpretasie in die konteks van reformatoriese teologie: 'n Oorweging. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.4, pp.737-760. ISSN 2305-0853.

Hierdie artikel ondersoek die bydrae wat Bybelinterpretasie vanuit 'n feministiese perspektief kan maak binne die konteks van reformatoriese teologie. Na 'n oorsig rakende die diverse aard van feministiese Bybelinterpretasie, wat op sigself voortspruit uit ontwikkelings binne die hermeneutiek, ontgin hierdie artikel die bydraes van twee prominente navorsers in hierdie veld, naamlik Schüssler-Fiorenza en Trible. Hierdie bydraes word dan in verband gebring met die Suid-Afrikaanse situasie en die debat oor die rol van vroue in die kerk. 'n Voorstel word gemaak rakende 'n bydrae wat die werk van Schüssler-Fiorenza en Trible in hierdie konteks kan lewer.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License