SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

VAN DE BEEK, A.. Heretical baptism in debate. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.3, pp.537-562. ISSN 2305-0853.

Dit word algemeen gestel dat die aanvaarding van ketters in die Katolieke Kerk sonder die doop altyd normale gebruik was en dat dit deur konsilies bevestig sou wees. Die enigste uit-sonderings sou sekere groepe in Noord-Afrika gedurende die derde tot vyfde eeu wees. Hierdie opinie is hoofsaaklik ge-baseer op Augustinus se "De baptismo". Die outeur van hierdie artikel toon aan dat Augustinus histories inkorrek en sistematies swak was in hierdie opsig. Die doop van bekeerde ketters was normaal, behalwe in Rome. Selfs die Konsilie van Nicea bevestig hierdie normale gebruik. Die biskop van Rome gedurende die vyftigerjare van die derde eeu, Stephan, het sy eie redes gehad waarom hy geweier het om ketters te herdoop. Augustinus se siening dat die dooprite en die doop se heilsame effek deur geloof afsonderlik ontvang kon word, is in stryd met vroeë Christelike ekklesiologie en die impak daarvan op die Westerse Kerk was enorm.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License