SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

Abstract

MORETSI, L.. Die gee van tiendes: 'n Evaluering van die Bybelse agtergrond. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.2, pp.397-412. ISSN 2305-0853.

Die Ou Testament beklemtoon die gee van tiendes, maar die Nuwe Testament beklemtoon eerder die houding van die gewer. Die gee van geld gaan oor verhoudings en toegeneëntheid. Dit is belangrik dat lidmate begaan moet wees oor hulle kerke en dat hulle gereelde bydraers moet word. Spore van die gee van tiendes word telkens in die Ou Testament en ook in die Nuwe Testament gevind (vgl. Heb.). Hierdie artikel begin met 'n inleiding wat die praktiese situasie verduidelik, gevolg deur 'n Bybelse agtergrond en 'n verduideliking van die Produkte onderworpe aan tiendes. Dit word verder gevolg deur 'n ondersoek aangaande die Ou-Testamentiese siening oor tiendes. Dit sluit in die eerste vrugte of die eerstelinge van die oes, die offers en die teologiese implikasie daarvan. Hierna kry die Nuwe-Testamentiese perspektiewe ook aandag. Die NIV-vertaling word hier gebruik, aangesien dit as 'n goeie en 'n be-troubare vertaling aanvaar word.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License