SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.43 número2Reason's dead end in David Faure: Why the Cape's earliest liberal minister embraced spiritualismThe worth of human dignity in bioethics índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 1018-6441

Resumo

COLETTO, R.. Strategieë tot 'n reformasie van die teologie-gebaseerde benadering tot Christelike wetenskap. In Skriflig (Online) [online]. 2009, vol.43, n.2, pp. 291-314. ISSN 1018-6441.

Hierdie artikel poog om 'n alternatief op die teologie-gebaseerde benadering tot Christelike wetenskap, wat ek krities aangebied het in 'n vorige bydrae, voor te stel. 'n Grenslyn tussen wetenskap en nie-wetenskap word getrek, waarna die aandag gevestig word op 'n paar ander onderskeidings wat algemeen uitgelaat of nagelaat word in die teologie-gebaseerde benadering. Verder word n alternatiewe perspektief van teologie geskets en die rol van die Bybel in Christelike wetenskap word bespreek. Ten slotte word 'n paar karakteristieke van die voorgestelde benadering tot Christelike wetenskap verhelder en 'n paar voordele van hierdie model word uitgelig.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License