SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.42 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

MALAN, J.P.  e  JANSE VAN RENSBURG, J.J.. Interpretasie van die metafoor "saam met Christus gekruisig" (Gal. 2:15-21). In Skriflig (Online) [online]. 2008, vol.42, n.1, pp.101-126. ISSN 2305-0853.

Hierdie artikel poog om die metafoor Xpioτωσυνεταύρωµαι ("ek is saam met Christus gekruisig") in Galasiërs 2:15-21 geldig te interpreteer, en te bepaal watter betekenis die metafoor vir die lewe van die gelowige het. Eerstens word bepaal wat 'n metafoor is en daarna word riglyne vir die interpretasie van 'n metafoor gegee. Hierdie riglyne word op die "saamgekruisig"-metafoor in Galasiërs 2:15-21 toegepas. Die sterwe vind plaas wanneer 'n persoon tot geloof in Christus kom. Hierdie "sterwe" beteken om te sterf aan dit waaraan die gelowige gewoond was. Die gevolg hiervan is dat die wet en die sonde geen hou-vas meer op die gelowige het nie. Die gelowige lewe nie meer nie, maar Christus lewe in hom en deur hom. Die uiteinde is dat die middelpunt vir die gelowige nie meer "ek" is nie, maar God.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons