SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.42 número1Regulation of a Reformed minister's office - a labour law or internal church matter?Interpretation of the metaphor "being crucified with Christ" (Gal. 2:15-21) índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 1018-6441

Resumo

VAN DER WATT, J.. Johannese styl: Enkele inleidende opmerkings oor die funksionele gebruik van herhaling in die Evangelie volgens Johannes. In Skriflig (Online) [online]. 2008, vol.42, n.1, pp. 75-100. ISSN 1018-6441.

Sommige van die maniere waarop Johannes herhaling as styl-figuur in sy Evangelie gebruik, word ondersoek. Ten eerste word gefokus op die herhaalde gebruik van "ewige lewe" in die Evangelie. Veranderinge ten opsigte van die gebruik van die konsep deur die loop van die ontwikkeling van die narratief word aangedui. Daarna word die konsekwente wyse waarop die term "ewig" herhaaldelik aan die term "lewe" verbind word, in fokus geplaas. Die selektiewe gebruik en die ontwikkeling van die woord "liefde", wat dikwels gebruik word, word in die eerste twaalf hoofstukke ondersoek. Dit word gevolg deur 'n ondersoek van die funksionele gebruik van die konsep van navolging in die Evangelie. Redes vir die herhaling word vervolgens behandel.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License