SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.42 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


In die Skriflig

versão On-line ISSN 2305-0853
versão impressa ISSN 1018-6441

Resumo

SMIT, J.  e  DU PLOOY, A. le R.. Reëling van die Gereformeerde predikant se diens - 'n arbeidsregtelike of 'n interne kerklike aangeleentheid?. In Skriflig (Online) [online]. 2008, vol.42, n.1, pp.51-74. ISSN 2305-0853.

In hierdie artikel word aangedui dat die Arbeidsreg nie op die verbintenis tussen 'n predikant en 'n kerkraad in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika toegepas behoort te word nie. Daar word geargumenteer dat die Arbeidsreg nie ten doel het om 'n eksegeties-dogmaties bepaalde verhouding, soos dié tussen die kerkraad en predikant te reël nie. Verderword daarop gewys dat 'n predikant van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika nie as 'n werknemer van die kerkraad beoordeel kan word nie, aangesien 'n predikant 'n geroepe dienskneg van Christus is. Die roeping van 'n predikant is 'n belangrike aanduiding dat 'n predikant nie 'n werknemer van 'n kerkraad is nie, maar in diens van die Here staan. Daar word eweneens aangedui dat die Kerkorde nie die predikantsdiens op 'n kontraktuele basis reël nie, maar die roeping van 'n predikant. Arbeidsreg het ten doel om arbeidsregtelike aspekte van 'n persoon se lewe te reël, terwyl die reëlings van die Kerkorde van toepassing is op 'n predikant se hele lewe.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons