SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.87 issue1Building resilient communities in the midst of shame, guilt, fear, witchcraft, and HIV/AIDSIndiscipline in South African Schools: the Parental / Community Perspective author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

SCHULTZ, Jacob J. A Critique of Ladd's 'Already but not Yet' View of the Kingdom. Koers (Online) [online]. 2022, vol.87, n.1, pp.1-13. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/KOERS.87.1.2531.

Die koninkryk van God is π belangrike onderwerp in teologie en vir π Christelike wêreldbeskouing. George Eldon Ladd is een van die invloedrykste teoloe van die twintigste eeu en in alle waarskynlikheid die vader van die "alreeds-maar-nog-nie" siening van die koninkryk. Ladd voer aan dat die koninkryk tegelykertyd teenwoordig én toekomstig kan wees. Die sleute tot Ladd se teorie is sy definisie van die koninkryk. Ladd besef dat as die koninkryk gelyktydig teenwoordig én toekomstig is, kan dit logieserwys nie so in dieselfde sin wees nie. Daarom stel hy voor dat Jesus π nuwe en onverwagte vorm van die koninkryk aangebied het, die Nuwe Testament herinterpreteer skynbaar die Ou Testament radikaal - en hy noem dít die geheimenis van die koninkryk. Hierdie artikel kritiseer Ladd se definisie van die koninkryk. Logieserwys kan die koninkryk nie gelyktydig teenwoordig en toekomstig wees nie. En Jesus het nie π nuwe vorm van die koninkryk aangebied nie. Wat die mediatoriale koninkryk van God betref, die sleutel-insig lê opgesluit in die woord "voorwaardelikheid".

Keywords : George Eldon Ladd; alreeds-maar-nog-nie"; koninkryk van God; geheimenis.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License