SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.86 issue1Power and Influence: Assessing the Conceptual RelationshipA plea for the criminalisation of stigma against ex-offenders in South Africa author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

ZAAIMAN, Johan. Mag en invloed: Besinning oor die verhouding. Koers (Online) [online]. 2021, vol.86, n.1, pp.1-15. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/KOERS.86.1.2472.

Hierdie artikel dra by tot die debat oor die verhouding tussen mag en vryheid. Vryheid is tans 'n brandende saak in politieke diskoerse. Dit is dus belangrik om die verhouding tussen hierdie twee belangrike konsepte te evalueer en 'n basis te bied vir verdere kritiek en nadenke oor hierdie verhouding. Die artikel evalueer kortliks enkele filosofiese perspektiewe in hierdie verband, en spesifiek die teoretiese bydraes van Oppenheim, Pettit, Kristjánsson en Morriss. In 'n besinning oor hierdie perspektiewe word die gevolgtrekking gemaak dat mense se rasionele vermoens hulle kans gee om vryheid te verbeeld. Hierdie opsie van vryheid om eie voorkeure te kies, word egter beperk deur 'n sosiale kontrak wat vryheid waarborg maar ook beperk. In teenstelling hiermee sou mag wel vryheid kon belemmer deur spesifieke aksies uit te skakel of mense se keuses vir spesifieke aksies te frustreer, of deur nie hindernisse in hierdie verband te onderdruk nie. Die beskerming van vryheid setel dus in voortdurende onderhandeling, oop dialoog en die stryd daarom.

Keywords : Mag; vryheid; definisie; konsep; liberalisme; onvryheid.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License