SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.86 issue1Richard Rohr, Mysticism and Neoplatonism[Un] Silencing the Genuine Voices of Young Emerging Scholars on Challenges Facing Young Academics in South African Universities author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

STRAUSS, PJ. Die Bittereindervrede van 31 Mei 1902: 'n Histories-etiese Perspektief. Koers (Online) [online]. 2021, vol.86, n.1, pp.1-16. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/KOERS.86.1.2490.

Die Bittereinderboere wat die Britte in die laaste deel van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) die stryd aangesê het, het nie 'n konsensus gehad oor die aard van 'n bittereinde nie. Onder die - vir hulle - moeilike omstandighede in die laaste fase van die oorlog het vredesamesprekings wat tot die onder tekening van 'n vredesverdrag op 31 Mei 1902 sou lei, 'n besef onder die 60 afgevaardigdes van die Boere geskep dat dit nou die einde van die bittereinde is. Hierdie besef word binne 'n Christelik-historiese en etiese perspektief bespreek.

        · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License