SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.85 issue1"... Justification by faith" Calvin's grounds for the ReformationVonnegut, Darwin, and the Tragical Satirical Arc of Human History in the Novel Galapagos author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

COETZER, Wentzel. Verhelderende perspektiewe vir die pastoraat vanuit traumanavorsing rakende getraumatiseerde kinders. Koers (Online) [online]. 2020, vol.85, n.1, pp.1-12. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/KOERS.85.1.2487.

In hierdie artikel word daar op die Ingrypende langtermyn Impllkasles van onverwerkte trauma gedurende die kinderjare gefokus. Hierdie implikasies kan liggaamlik emosioneel of geestelik van aard wees. Die belangrike rol van herhalende traumatiese herinneringe word vervolgens aan die orde gestel asook h aantal verdere tipiese gedragspatrone asook uitreageergedrag Blootstelling aan die onverwerkte trauma aan die hand van verskeie blootstellingstegnieke tydens die begeleidingsproses word ook bespreek. Belangrike aspekte met betrekking tot h aantal terapeutiese strategieë kom vervolgens aan die orde terwyl moontlike pastorale implikasies deurgaans gereflekteer word. In hierdie verband word byvoorbeeld op die gebruik van h joernaal, voorspelbare roetines en rituele, kind-gesentreerde spel, die kind se identiteit in Christus, die belangrikheid van na die kind te luister, die opstel van h tydlyn en die terapeutiese waarde van tekentake gefokus. Vanuit die resultate van navorsing op die gebied van trauma blyk uiteindelik dat daar h verskeidenheid van bruikbare komponente en perspektiewe is wat effektief deur pastorale beraders en spelterapeute in die pastorale begeleiding van getraumatiseerde kinders geïnkorporeer kan word

Keywords : Getraumatiseerde kinders; Pastoraat; Traumanavorsing.

        · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License