SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.83 issue1Peer review, scholarship and editors of scientific publications: the death of scientific knowledge in AfricaThe Church Order of 1962 of the Dutch Reformed Church: connected to the rest of life with a feeling for the whole of creation? author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

FELLER, Jeremy  and  LOMBAARD, Christo. Geestelike vorming onderweg na Pentekostalistiese leierskap as dissipelskap. Koers (Online) [online]. 2018, vol.83, n.1, pp.1-12. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/koers.83.1.2254.

Hierdie bydrae, n verdere ontwikkeling van die eerste outeur se onlangse proefskrif, ondersoek aspekte van leierskap binne die Pentekostalistiese tradisie onderweg na die aanmoediging van dissipelskap. Eerstens breedweg gekontekstualiseer binne internasionaal ontluikende post-sekulêre sentimente en daarna meer spesifi ek gekontekstualiseer binne die eie-aard en geskiedenis van die Pentekostalisme, word die verstaan van leierskap en geestelike vorming binne hierdie groepering geanaliseer. Leierskap en geestelike vorming binne die Pentekostalisme word ontwikkel in die rigting van n dissipelskapsbegrip

Keywords : leierskap; Pentekostalisme; dissipelskap; geestelike vorming.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License