SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.83 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

PILLAY, Jace. Early education of orphans and vulnerable children: A crucial aspect for social justice and African development. Koers (Online) [online]. 2018, vol.83, n.1, pp.1-12. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/koers.83.1.2335.

Gedurende die laaste dekade was daar 'n aansienlike verhoging in die aantal wees- en kwesbare kinders (WKK) regoor die wêreld maar veral in sub-Sahara Afrika. Die skrywer argumenteer sterk dat vroeë kinderopvoeding die hoofvoertuig is om die bekommernisse oor WKK aan te spreek deur die ontwikkeling van vaardighede en menslikekapitaal vir toekomstige volwassenes en daardeur die bestuurs- en ekonomiese ontwikkeling in Afrika te stimuleer. Hy agumenteer dat deur inklusiewe opvoeding n sosiaal-regverdige raamwerk belangrik is om die regte van WKK in ag te neem. Deur van n bio-ekologiesesisteemsteorie model gebruik te maak hou die skrywer navorsings voor wat gebaseer is op die opvoedkundige, sielkundige en sosiale ervaringe van WKK om die behoefte vir die aanvaarding van verantwoordelikheid om die lot WWK deur vroeë-kinderontwikkeling en opvoedkundige intervensies deur regerings in Afrika te motiveer indien hulle ernstig is oor ekonomiese volhoubaarheid en voorspoed. Alhoewel die navorsing wat in hierdie referaat bespreek word in Suid Afrika gedoen was glo die skrywer dat die bevindinge verteenwoordigend is van dit wat in die res van Afrika gebeur. Ter afsluiting, beskou die skrywer die implikasies ten opsigte van die bevindinge as deurslaggewend vir toekomstige beleids- en opvoedkundige-rigtinggewing vir noodsaaklike ontwikkelinge in Afrika.

Keywords : Africa; bio-ecological systems; early childhood education; development; governance; human capital; inclusion; orphans; social justice; vulnerable children.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License