SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.81 issue2Institutional identity: A possible solution to the religion in/and education quandary author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

VAN DER WALT, J L. Christian philosophy of education in South Africa: the cultural-historical activity theory to the rescue?. Koers (Online) [online]. 2016, vol.81, n.2, pp.1-9. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/koers.81.2.2262.

Ouers se skoolkeuse het in die huidige omstandighede tot 'n ernstige probleem ontwikkel aangesien die meeste skole gesekulariseerd geraak het en dus nie die ouers kan ondersteun in hulle taak om die kinders ooreenkomstig die ouers se doopbeloftes op te voed nie. Om die probleem te vererger, het Filosofie van die Opvoeding ook uit die kurrikulums vir onderwysersopleiding verdwyn ten gunste van 'n blote teoretiese refleksie oor onderwys en opvoeding. Christenouers, -onderwysers, -sorggewers en ander -opvoeders het desondanks nog steeds 'n behoefte aan 'n Bybelsgefundeerde Filosofie van die Opvoeding. Hierdie artikel omlyn sodanige Filosofie van die Opvoeding. Dit benut die kultuur-historiese aktiwiteitsteorie as 'n raamwerk vir 'n stel Bybelse opvoedingsperspektiewe. Hierdie benadering voorkom enersyds besware teen 'n blote onsamehangende versameling Bybelse perspektiewe oor opvoeding en onderwys en andersyds besware teen die bou van 'n nuwe meesterteorie of grootskaalse narratief aangaande Christelike opvoeding.

Keywords : opvoeding; onderwys; Christelike opvoeding; Christelike onderwys; filosofie van die opvoeding; Christelike opvoedingsfilosofie; Bybelperspektiewe; kultuur-historiese aktiwiteitsteorie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License