SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.81 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

KAUNDA, Chammah J. Enabling liminality prophetic witness to xenophobia: Proposing a missiological spirit response for the church in South Africa. Koers (Online) [online]. 2016, vol.81, n.1, pp.1-9. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/koers.81.1.2217.

Die Missiologiese Gees is 'n multidissiplinêre benadering tot die ekklesiologie wat gegrond is die begrip dat alles menslike kennis, insluitende sekulêre disciplines, 'n mate van verlossende moontlikheid in hou, omdat die Gees vandie waarheid aktief betrokke is in elke dimensie van die menslike gees. In hierdie artikel veral kruis die gegewe met antropologie, teologie en studies van ritueel om aan te dui hoe hierdie dissiplines in interaksie kan tree om die Kerk in Suid-Afrika te transformer deur 'n herkonseptualisering van sekere sleuteldoktrines van die Christendom in die lig van die teorie van liminaliteit. Deur 'n gevallestudie van die 2015 xenofobiese aanvalle in Suid-Afrika wat die affiniteit van openbare redevoering en openbare geweld uitspel, toon die artikel aan hoe 'n Missiologiese Geesraamwerk Suid-Afrikaanse Christene kan inspirer en versterk om toepaslik te reageer op die plaag van xenofobie deur bewusmaking as profetiese teenvoeter teen geweld.

Keywords : Openbare redevoering; Missiologiese Gees; Suid-Afrika; xenofobie; liminaliteit; God se koninkryk; Eucharist.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License