SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80 número4The value of values: A Christian-philosophical reflection on the nature and directional power of values índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

SCHOEMAN, Sonja. Feminist pedagogy as a new initiative in the education of South African teachers. Koers (Online) [online]. 2015, vol.80, n.4, pp.1-9. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/koers.80.4.2215.

Feministiese pedagogie as 'n nuwe inisiatief in die opleiding van Suid-Afrikaanse onderwysers. Daar is nog nie baie in Suid-Afrika oor feministiese pedagogie en onderwysersopleiding gepubliseer nie. Die doel van hierdie artikel is om bogenoemde aan die Suid-Afrikaanse onderwyskorps bekend te stel, waar dit nog nie 'n veilige tuiste geniet nie. Die probleem van die studie fokus op twee aspekte: die gebrek aan 'n alternatiewe onderwysersopleiding perspektief en ervaring in Suid-Afrika, en die moontlikheid van onderwysersopleiding vir die nuwe genderorde, en 'n oplewing in die genderdebat. Die doel van die studie is om te besin oor die patriargale onderwysersopleidingsmodelle, ongekwalifiseerde onderwysers se begrip van die magsverhoudinge in die onderwys te bevorder, en voorbrand te maak vir die moontlike insluiting van feministiese pedagogie in onderwysersopleidingsprogramme. 'n Kwalitatiewe konseptuele dokument-analise is as navorsingsontwerp gebruik. Die artikel is afgesluit met 'n eksemplaar onderwysersopleidingsmodule waarin die student-onderwysers aan 'n kritiese studie van leer om te onderrig (feministiese pedagogie), en 'n feministiese klaskameromgewing voorgestel word.

Palavras-chave : post-strukturalisme; feministiese pedagogie en praktyk; agente vir sosiale verandering; gekonnekteerde en gekonstruktureerde kennis; plurale interpretasie; gender onsigbaarheid en stereotipering.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons