Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Koers
versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X
Resumen
BISHOP, S.. More Kuyperania. Koers (Online) [online]. 2015, vol.80, n.3, pp.1-6. ISSN 2304-8557. http://dx.doi.org/10.19108/koers.80.3.2240.
Hierdie artikel is 'n oorsig oor die vier mees onlangse boeke oor Kuyper. Wat hierdie boeke uitwys is dat Kuyper se Calvinisme nie beperk is tot soteriologie nie; sy benadering, gebaseer op die soewereiniteit van God, is kosmosentries eerder as antroposentries. Sy Christenskap was 'n integrale deel van alles wat hy gedoen het, van die teologie tot politiek en opvoedkunde.