SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80 issue3Connected leadership: Jeremiah 8:18-9:3 - a case studyLeadership and power author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

SIKKEMA, J K  and  VAN DER WERFF, J R.. Distinctively Christian engineering: An evaluation of our civil curriculum. Koers (Online) [online]. 2015, vol.80, n.3, pp.1-8. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.19108/koers.80.3.2239.

As professore in 'n ingenieursprogram wat ontwikkel is met die doel on Christo-sentries en holisties te wees, was een van ons verantwoordelikhede om ons studente toe te rus om die Here met gehoorsaamheid te dien in alles wat hulle doen - veral in ingenieurswese. As 'n fondasie vir hierdie voorbereiding, het ons 'n vorige publikasie gebruik waarin vyf duidelike Christelike rigtinggewende beginsels vir ingeneiurswese uiteengesit word. Ons bedoeling is dat hierdie beginsels gebruik sal word om die ontwikkeling en wysiging van ons ingenieurskurrikulum te onderlê. Om rigting te gee aan hierdie poging moet ons die proses anker, en daarom sal hierdie artikel die omvang evalueer van die bereiking van hierdie beginsels in die program se siviele ingenieurswesekrrikulum. As mens hierdie evaluering vergelyk met doelwitte wat gestel is vir elkeen van die vyf beginsels, it is duidelik dat die kurrikulum tekortskiet. Hierdie uitkoms was te verwagte omdat die kurrikulum nie 'n formele proses bevat om hierdie beginsels bekend te stel, te onderstreep en toe te pas nie. Die evaluering het bepaal dat die eerste beginsel, wat is dat alles geskep is tot die eer van God, en hierdie beginsel het die meeste tekort geskiet. Aangesien hierdie beginsel die fondasie is vir al die ander beginsels, moet pogings aangewend word om die belang van en onderstreping van hierdie beginsel die hoogste prioriteit te gee.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License