SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80 número2Die stand van interreligieuse toleransie by 'n groep Suid-Afrikaanse onderwysstudente índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 0023-270X

Resumo

COLETTO, Renato. Lydia Jaeger and Herman Dooyeweerd: Dialogues on the foundations of Christian scholarship. Koers (Online) [online]. 2015, vol.80, n.2, pp. 1-10. ISSN 0023-270X.

Hierdie artikel is 'n inleiding in, en bespreking van Lydia Jaeger se dialoog met, en kritiese evaluering van enkele aspekte van Dooyeweerd se filosofie. Jeager evalueer Dooyeweer se verwerping van die 'Logos-spekulasie' en sy definisies van waarheid vanuit haar krities-realistiese posisie. Omdat hy van die christelik epistemologiese tradisie afwyk, laasgenoemde verwysende na die 'korrespondensie tussen denke en realiteit', argumenteer Jaeger dat hy nie daarin slaag om subjek en objek genoegsaam met mekaar te verbind nie. Ek argumenteer dat Dooyeweerd se epistemologie subjek en objek deeglik met mekaar verweef deur middel van die wetsorde. Ek bespreek ook Jaeger se bewerings dat, in sy filosofie, Dooyeweerd nie genoegsaam gebruik maak van bybelse bronne nie en dat hy geneig is tot idealisme. Ek suggereer dat Jaeger se bewerings herbedink behoort te word en dat 'n meer positiewe benadering tot Reformatoriese filosofie nuwe weë ook vir haar eie navorsing kan oopmaak.

Palavras-chave : Christelike filosofie; Lydia Jaeger; Herman Dooyeweerd; Kritiese realisme; Logosleer/-spekulasie; Korrespondensie waarheidsteorie; Reformatoriese en Skolastiese benaderings tot die filosofie.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License