SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80 número2 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

COLETTO, Renato. Lydia Jaeger and Herman Dooyeweerd: Dialogues on the foundations of Christian scholarship. Koers (Online) [online]. 2015, vol.80, n.2, pp.1-10. ISSN 2304-8557.

Hierdie artikel is 'n inleiding in, en bespreking van Lydia Jaeger se dialoog met, en kritiese evaluering van enkele aspekte van Dooyeweerd se filosofie. Jeager evalueer Dooyeweer se verwerping van die 'Logos-spekulasie' en sy definisies van waarheid vanuit haar krities-realistiese posisie. Omdat hy van die christelik epistemologiese tradisie afwyk, laasgenoemde verwysende na die 'korrespondensie tussen denke en realiteit', argumenteer Jaeger dat hy nie daarin slaag om subjek en objek genoegsaam met mekaar te verbind nie. Ek argumenteer dat Dooyeweerd se epistemologie subjek en objek deeglik met mekaar verweef deur middel van die wetsorde. Ek bespreek ook Jaeger se bewerings dat, in sy filosofie, Dooyeweerd nie genoegsaam gebruik maak van bybelse bronne nie en dat hy geneig is tot idealisme. Ek suggereer dat Jaeger se bewerings herbedink behoort te word en dat 'n meer positiewe benadering tot Reformatoriese filosofie nuwe weë ook vir haar eie navorsing kan oopmaak.

Palabras clave : Christelike filosofie; Lydia Jaeger; Herman Dooyeweerd; Kritiese realisme; Logosleer/-spekulasie; Korrespondensie waarheidsteorie; Reformatoriese en Skolastiese benaderings tot die filosofie.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons