SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.80 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

COLETTO, Renato. Lydia Jaeger and Herman Dooyeweerd: Dialogues on the foundations of Christian scholarship. Koers (Online) [online]. 2015, vol.80, n.2, pp.1-10. ISSN 2304-8557.

Hierdie artikel is 'n inleiding in, en bespreking van Lydia Jaeger se dialoog met, en kritiese evaluering van enkele aspekte van Dooyeweerd se filosofie. Jeager evalueer Dooyeweer se verwerping van die 'Logos-spekulasie' en sy definisies van waarheid vanuit haar krities-realistiese posisie. Omdat hy van die christelik epistemologiese tradisie afwyk, laasgenoemde verwysende na die 'korrespondensie tussen denke en realiteit', argumenteer Jaeger dat hy nie daarin slaag om subjek en objek genoegsaam met mekaar te verbind nie. Ek argumenteer dat Dooyeweerd se epistemologie subjek en objek deeglik met mekaar verweef deur middel van die wetsorde. Ek bespreek ook Jaeger se bewerings dat, in sy filosofie, Dooyeweerd nie genoegsaam gebruik maak van bybelse bronne nie en dat hy geneig is tot idealisme. Ek suggereer dat Jaeger se bewerings herbedink behoort te word en dat 'n meer positiewe benadering tot Reformatoriese filosofie nuwe weë ook vir haar eie navorsing kan oopmaak.

Keywords : Christelike filosofie; Lydia Jaeger; Herman Dooyeweerd; Kritiese realisme; Logosleer/-spekulasie; Korrespondensie waarheidsteorie; Reformatoriese en Skolastiese benaderings tot die filosofie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License