Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
Koers
versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X
Resumo
MULDER, Johan F.K. (Frikkie). Johannes Calvyn en die 'vervloekte afgodery' van die pouslike mis. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.4, pp.1-9. ISSN 2304-8557. http://dx.doi.org/10.4102/KOERS.V79I4.2176.
Die artikel fokus op die Gereformeerde teoloog Johannes Calvyn se besware teen die Rooms Katolieke mis soos verwoord in artikel 16 van die Geneefse Belydenis (1536), sekere uittreksels van sy 'Klein traktaat oor die heilige nagmaal' (1541), en 'n brief deur hom aan Renée die Hertogin van Ferrara (1541). Sy besware word verder vergelyk met vraag en antwoord 80 van die Heidelbergse Kategismus. Hierdeur poog die artikel om die huidige ignorering van die verskille tussen die nagmaal van die Here en die Rooms Katolieke mis wat die onlangse debatte daar rondom kenmerk, te deurbreek.