SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 issue4Post-Reformation Reformed exegesis: Continuity or discontinuity of John Calvin? author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Koers

On-line version ISSN 0023-270X

Abstract

MULDER, Johan F.K. (Frikkie). Johannes Calvyn en die 'vervloekte afgodery' van die pouslike mis. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.4, pp. 1-9. ISSN 0023-270X.  http://dx.doi.org/10.4102/KOERS.V79I4.2176.

Die artikel fokus op die Gereformeerde teoloog Johannes Calvyn se besware teen die Rooms Katolieke mis soos verwoord in artikel 16 van die Geneefse Belydenis (1536), sekere uittreksels van sy 'Klein traktaat oor die heilige nagmaal' (1541), en 'n brief deur hom aan Renée die Hertogin van Ferrara (1541). Sy besware word verder vergelyk met vraag en antwoord 80 van die Heidelbergse Kategismus. Hierdeur poog die artikel om die huidige ignorering van die verskille tussen die nagmaal van die Here en die Rooms Katolieke mis wat die onlangse debatte daar rondom kenmerk, te deurbreek.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License