SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 issue4Life- and worldview: Development and transformation - the case of the Lamba of the Masaiti region in ZambiaEthical decision-making in forensic psychology author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

NEELE, Adriaan C.. Na-Reformatoriese gereformeerde eksegese: Kontinuïteit of diskontinuïniteit van Johannes Calvyn?. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.4, pp.1-8. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.4102/KOERS.V79I4.2148.

Hoewel die na-Reformatoriese gereformeerde teoloog, filosoof en Hebraïs, Petrus van Mastricht (1630-1706), Johannes Calvyn (1509-1564) as een van die beste eksegete van die Skrif prys, het hy in sy Theoretico-praktica theologia selde na Calvyn se werk verwys. Wanneer dit wel die geval was, het hy daarvan verskil of krities daarmee saamgestem. Hierdie bydrae verken die hantering van Calvyn se werk deur Mastricht, deur op eksegetiese kontinuïteit en diskontinuïteit in hul onderskeie kommentare op die Psalms te fokus. Dit kom tot die gevolgtrekking dat Mastricht meer aandag aan etimologiese en filologiese kwessies van die Hebreeuse teks gee as Calvyn, en ook meer as die Geneefse Bybel kommentator die leer van die Goddelike grootsheid en die Gereformeerde verbondsbeskouing beklemtoon.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License