SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 número4EconomismCritical prophecy and political leadership in biblical, African and Islamic worldviews índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

VAN ALTEN, Herman H. (Erik). Calvyn se visie op die boek Handelinge van die Apostels: 'n Ondersoek na Calvyn se gebruik van inleidende dokumente. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.4, pp.01-07. ISSN 2304-8557.

OPSOMMING Wat is Johannes Calvyn se visie op die boek Handelinge van die Apostels? Wat is, vir hom, die waarde van hierdie boek vir die kerk van sy dae? Is hy, soos baie vandag, van mening dat Handelinge in die eerste plek gaan oor die werk van die Heilige Gees? Vanaf 1549-1554 het Calvyn oor Handelinge gepreek en geskryf. Sy kommentaar word voorafgegaan deur 'n Argumentum sowel as verskeie opdragbriewe (wat die onderskeie uitgawes vergesel het). In hierdie inleidende dokumente gee Calvyn insig in wat hy beskou het as die waarde en tema van die boek Handelinge. Hy beskryf die waarde veral vanuit 'n Christologiese perspektief: die boek Handelinge skets vir ons die effek van Christus se dood en opstanding nadat Hy na die hemel opgevaar het. Hierdie effek neem sy mees sigbare vorm in die tema wat Calvyn vir die boek Handelinge identifiseer: die begin van die kerk. Die tema word dus vanuit 'n ekklesiologiese perspektief gedefinieer. Hierdie artikel toon die waarde daarvan aan om nie slegs Calvyn se kommentare te bestudeer nie, maar ook die gepaardgaande inleidende dokumente. Daardeur word Calvyn se visie op die boek Handelinge duidelik vir ons geteken.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons