SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 número3Leadership and powerCultural pathways and pitfalls in South Africa: A reflection on moral agency and leadership from a Christian perspective índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

VERKERK, Maarten J.. Filosofiese hulpmiddels vir die ontwerp van tegnologie: Die konsepsuele mag van Dooyeweerdiaanse filosofie. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.3, pp.1-7. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.4102/koers.v79i3.2164.

Hierdie artikel ondersoek Dooyeweerdiaanse filosofie se konsepsuele krag vir die ontwerp van tegnologie. Dit blyk dat die filosofiese rykheid van die teorie van modale aspekte, die teorie van individualiteitstrukture en die teorie van grondmotiewe aan ingenieurs ontbloot moet word sodat hulle hierdie teoretiese insigte in hul daaglikse praktyke kan toepas. Die Triple I-model is in 'n dialogiese proses saam met ingenieurs ontwikkel. Hierdie model neem die gebruikerspraktyk as uitgangspunt en analiseer hierdie praktyk vanuit drie verskillende perspektiewe: identiteit of intrinsieke waarde, insluiting van die geregverdigde belange van belanghebbendes, en die ideale, drome en waardes wat die ontwerp saam vorm gee. Verdere filosofiese hulpmddels is die teorie van die modale aspekte en die teorie van die individualiteitstrukture. Al hierdie hulpmiddels vir die ingenieurspraktyk kan konkreet gemaak word deur middel van skemas, tekeninge, ontwerpvrae, morele standaarde, oorsiglyste en ontwerpmetodes. Die gebruik van die model kan hopelik tot die vrugbare toepassing van hierdie hulpmiddels in die ingenieurspraktyk lei.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons