SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 número2Mentoring to develop research self-efficacy, with particular reference to previously disadvantaged individuals índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

WESSELS, Wilhelm J. Verantwoordelike leierskap in die werkplek: 'n Ondersoek na die herdermetafoor in die Jeremiaboek. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.2, pp.01-06. ISSN 2304-8557.

Leierskap en verantwoordelikheid gaan hand aan hand in die werkplek. Hierdie aspek is in detail ondersoek in die sekuljre literatuur en baie van die kenmerke van leierskap is al beklemtoon. In hierdie artikel word verwys na areas en aspekte van belang wat leierskap in die werkplek raak. Die doel van die artikel is egter om vanuit 'n Bybelse perspektief 'n bydrae te maak deur 'n ondersoek te doen na die gebruik van die herdermetafoor in die boek Jeremia. Ek wil drie aspekte in die verband uitlig: om mense te lei, om na mense om te sien en 'n derde minder voor die hand liggende aspek, om reg en geregtigheid te laat geskied. Dit is leiers se verantwoordelikheid om self reg en geregtigheid toe te pas, maar ook om toe te sien dat reg en geregtigheid geskied in die plekke waar hulle die verantwoordelike leiers is. 'n Laaste oogmerk met hierdie artikel is om die kennis wat verwerf is deur die navorsing in Jeremia relevant te probeer maak vir die werkplek vandag.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons