SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 número2A consumer perspective on food labelling: Ethical or not? índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

ARUMUGAM, Stanley. Integrasie van 'n menseregte-gebaseerde benadering tot Christelike ontwikkeling. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.2, pp.1-9. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.4102/KOERS.V79I2.2130.

In die afgelope dekade is godsdiens erken as van kritieke belang om die volhoubare internasionale inisiatiewe vir ontwikkeling te verseker, terwyl die dominante paradigma van die Westerse sekularisme skyn te misluk in die globale Suide. Hierdie artikel fokus op die evangeliese Christendom se belangrike historiese bydrae tot internasionale ontwikkeling en ondersoek sommige van die ideologiese spanninge wat 'n vennootskap met sekulêre organisasies bemoeilik. Die gevolglike afsonderlike en parallelle pogings van die evangeliese Christendom en die internasionale nie-regeringsorganisasie sektor (INGO) is duur en teenproduktief in die versorging van die armes. Vele INGO's het onlangs die menseregte-gebaseerde benadering, wat 'n sterk verbintenis tot sosiale geregtigheid en solidariteit met die armes het, aangeneem - waardes wat sentraal is tot die Bybel. Daar sal aangevoer word dat hierdie gedeelde benadering die nodige brug kan voorsien om 'n dieper betrokkenheid in die vorm van sosiale aksie tussen sekulêre ontwikkelingsagente en evangeliste te fasiliteer. Die kritieke rol van die evangeliese Christendom in die aanspreek van armoede as 'n menseregte-kwessie in Suid-Afrika word ook kortliks behandel.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons