SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 número2Female leaders in the 21st century in a masculine worldAdopting a human rights based approach to international Christian development índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 0023-270X

Resumo

VELLEM, Vuyani S.. Moderne slawerny in die post-1994 Suid-Afrika? 'n Kritiese en etiese analise van die Nasionale Ontwikkelingsplan se beloftes aangaande werkloosheid in Suid-Afrika. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.2, pp. 1-8. ISSN 0023-270X.  http://dx.doi.org/10.4102/KOERS.V79I2.2163.

In Afrika-etiek word die idee van 'werk' aan God of gode gekoppel. Werk, of umsebenzi, is uiteindelik vir God of gode; volgens my interpretasie van die Afrika-etiese waardestelsel is werk sonder God gelykstaande aan slawerny. Met so 'n verstaan van slawerny kan goddeloosheid in werk impliseer dat ons post-1994 na die gode van moderniteit wat God onttroon het, indien nie werk van God ontkoppel het nie, soek. Hierdie artikel kyk na die probleem van werkloosheid deur die Nasionale Ontwikkelingsplan en in die besonder die voorgestelde oplossings vir werkloosheid in Suid-Afrika te analiseer. Die artikel ondersoek en evalueer die taal en grammatika van die NOP as respons op die gewelddadige geskiedenis van goedkoop en gewillige trekarbeid in Suid-Afrika.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License