SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 número2The informatisation of our image of the human beingA consumer perspective on food labelling: Ethical or not? índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

KESSLER, Martina. Vroulike leiers in die 21ste eeu in 'n manlike wêreld. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.2, pp.1-7. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.4102/KOERS.V79I2.2117.

Die 21ste eeu toon 'n toename in die aantal vroue in leierskapsposisies. Die uitdaging is: Hoe kan hulle lei in 'n konteks wat steeds deur mans oorheers word? Dikwels probeer vroulike leiers eenvoudig die manlike leierskapstyl waarmee hulle vertroud is, naboots. As 'n gevolg verloor vroue soms hul vroulikheid en organisasies verloor die spesifieke geleenthede wat vroulike leierskap bied. Een doel van hierdie artikel is om die geleenthede en sterkpunte van 'n vroulike leierskapstyl, soos pro-sosiale gedrag en 'n panorama-uitsig, te bespreek. Ons sal ook kyk na die kwessie van vroue se benadering tot mag en die magsbasisse wat vroue tipies gebruik. Een gevolgtrekking is dat ons die voordele van beide manlike en vroulike leierskap vir die 21ste eeu benodig.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons