SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 issue2A neglected facet of the legacy of D.F. Malherbe: Art - independent and dependentThe role of God in the father/son relationship during identity formation - a Gestalt theoretical perspective author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

KRETZSCHMAR, Louise. Gaan deur die nou poort in en stap die moeilike pad: Die rol van Christelike leiers in die openbaarmaking van morele boosheid in die Suid-Afrikaanse werkplek. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.2, pp.1-9. ISSN 2304-8557.  http://dx.doi.org/10.4102/KOERS.V79I2.2120.

Die Suid-Afrikaanse werkplek is kompleks - dit word beïnvloed deur ons konflikbelaaide verlede, maar moet ook 'n menigte hedendaagse uitdagings die hoof bied. In hierdie artikel word die aard en uitwerking van sedelike bedorwenheid in die werkplek met verwysing na die plaaslike regering bespreek. Daar word betoog dat Christelike leiers die teenwerking van onbekwaamheid, die gebrek aan verantwoordelikheid, onregverdigheid teenoor eerlike personeel, eng groepsamehorigheid en misbruikende uitoefening van gesag deur die bestuur, geldig en konstruktief in die openbaar kan aanpak. Vir hierdie taak moet hulle egter versterk word deur hulle verhouding met God te verdiep, morele onderskeiding te ontwikkel, in hulle vaardigheid om verantwoordelik op te tree te groei, en hulle te beywer vir die bevordering van menslike samehorigheid.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License