SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 número2Do values contain directional-normative value? A review of the value project of the North-West UniversityA neglected facet of the legacy of D.F. Malherbe: Art - independent and dependent índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

WOOD, Eric A.S.  y  HESLAM, Peter S.. Geloof en sakepraktyk onder Christen-entrepreneurs in ontwikkelende en ontluikende markte. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.2, pp.01-07. ISSN 2304-8557.

Hierdie artikel ondersoek die impak van geloof op die besigheidsbenadering van die Christelike entrepreneurs in ontwikkelende en opkomende markinstellings. Spesiale aandag word gegee aan die kenmerkende konteks vir besigheid in hierdie omgewings (insluitend hoë vlakke van armoede en korrupsie); die entrepeneurs se antwoorde; en hoe geloof hierdie antwoorde beïnvloed. Uit 'n groep van 65 persone is daar op die ervaring van twee entrepeneurs gefokus en gevind dat geloof 'n belangrike rol in die vorming van hulle prioriteite blyk te speel. Beide hierdie entrepeneurs het reputasie bo korttermyn wins verkies en bekend geword vir 'n zero-verdraagsaamheidsbeleid oor korrupte handeldryf. Hierdie twee entrepeneurs het ook tot 'n groter mate 'n sin van afhanklikheid van God vertoon as wat onder Christen-entrepeneurs in ontwikkelde lande gedokumenteer is; dit is moontlik toe te skryf aan uitdagings wat met hulle omgewings verband hou.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons