SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 número2The potential of spiritual leadership in workplace spiritualityFaith and business practice amongst Christian entrepreneurs in developing and emerging markets índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 0023-270X

Resumen

DAMES, Gordon E. Spirituele en etiese transformasionele leierskap: Kritiese diskoersanalise binne 'n praktiese teologie praxis. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.2, pp. 01-08. ISSN 0023-270X.

Hierdie artikel poog om hernude fokus te plaas op etiek in kontemporere dialoog in terme van waardegebaseerde leierskap. Derhalwe word die waarde van betekenis in sosiale navorsing en kritiese diskoers analise binne die raamwerk van 'n leierskapsdiskoers-praxis bestudeer. Diskoers konsepte, onder andere oorheersing en mag, word geanaliseer in die lig van die (her)produksie van onderdrukking, ongeregtigheid en ongelykheid. Die mate waartoe alledaagse idees en handelinge van die magtige en dominante leierskap elite etiese en/of onetiese publieke interaksie bei'nvloed en oorheers, word geanaliseer. Die hipotese is dat etiese diskoershandelinge (praktyke) ware en/ of betroubare etiese en transformatiewe leierskap kan bevorder.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License