SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.79 issue1A Christian mission of glocal culture within riven societies in God's worldTraces of neo-Calvinism in France and Italy author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

VAN DER WALT, Johannes L.  and  OOSTHUIZEN, Izak J.. Gewelddadige samelewings: Die opvoeding van die opkomende geslagte rakende hulle sosiale kontrak. Koers (Online) [online]. 2014, vol.79, n.1. ISSN 2304-8557.

OPSOMMING Dieburgers van baie lande indie wêreld, dog in die besonder diévan Suid-Afrika, ervaar tans die ineenstorting van die sosiale orde in hulle land as gevolg van die inspeling van baie faktore. Hierdie toestand van sosiale disintegrasie het opvoeders en opvoedkundiges daartoe gelei om andermaal die aard en die inhoud van die sosiale kontrak waartoe Suid-Afrikaners hulle verbind het, te ondersoek. Die sosiale kontrak behoort in sekulêre state minstens in twee etiese beginsels gewortel te wees, naamlik vertroue en humanistiese weergawes van die Goue Reël. 'n Ontleding van die Suid-Afrikaanse sosiale kontrak illustreer hierdie punt, en toon ook hoedat 'n positiewe modus vivendi [saamlewe] kan voortvloei uit die erkenning en toepassing van hierdie twee beginsels. Die komende geslagte behoort derhalwe opgevoed te word om die aard en inhoud van hulle sosiale kontrak, die twee etiese beginsels waarop dit behoort te berus, en die noodsaaklikheid van 'n positiewe modus vivendi te verstaan en toe te pas.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License