SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.78 número3Leadership and powerCultural pathways and pitfalls in South Africa: A reflection on moral agency and leadership from a Christian perspective índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

SINGH, Gunam D.  e  STEYN, Gertruida M.. Strategieë om leerderaggressie in landelike Suid-Afrikaanse sekondêre skole aan te spreek. Koers (Online) [online]. 2013, vol.78, n.3, pp.1-8. ISSN 2304-8557.

Die hantering van leerderaggressie in die skoolstelsel is deurslaggewend vir leerders se akademiese prestasie en holistiese ontwikkeling. Om leerderaggressie te bestuur is dit belangrik om die bydraende faktore en die vorme van leerderaggressie te verstaan. Hierdie artikel rapporteer oor die bevindings van 'n ondersoek waar gefokus is op faktore wat tot leerderaggressie in landelike sekondêre skole in die Empangeni-distrik van KwaZulu-Natal bydra. Die doel daarvan was om vorme van leerderaggressie te identifiseer sodat geskikte strategieë ontwerp kan word om leerderaggressie die hoof te bied. 'n Kwalitatiewe navorsingsontwerp het die onderhoudproses in vyf landelike sekondêre skole gelei. Daar is bevind dat gesins-, omgewings- en skoolfaktore die algemeenste oorsake vir leerderaggressie vorm. Voorts is verbale aggressie, fisiese aggressie en afknouery as die algemeenste vorme van leerderaggressie geïdentifiseer. Die artikel sluit af met die rol wat die skool, ouers en Departement van Onderwys kan speel om leerderaggressie te beperk.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons