SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.78 número3When the second man takes the lead: Reflections on Joseph Barnabas and Paul of Tarsus and their relationship in the New TestamentThe formation of Christian leaders: A Wesleyan approach índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

WOLHUTER, Charl C.  e  RUSSO, Charles. Die hantering van gevalle van ernstige probleme met leerderdissipline in Suid-Afrikaanse skole: 'n Vergelykende studie tussen Suid-Afrika en internasionale lande. Koers (Online) [online]. 2013, vol.78, n.3, pp.1-11. ISSN 2304-8557.

Suid-Afrikaanse skole het met probleme met leerders se dissipline te kampe. Die doel van hierdie artikel is om gevalle van ernstige probleme met leerderdissipline in 'n verteenwoordigende steekproef van buitelandse onderwysstelsels te ondersoek om riglyne vir Suid-Afrikaanse skole te vind. Agt onderwysstelsels is ondersoek: Brasilië, Engeland, Turkye, Singapoer, Maleisië, China, Australië en Nieu-Seeland. In die internasionale stelsels wat ondersoek is, is belowende modelle aangetref, naamlik die National Safe Schools Framework (NSFF) in Australië, Response Early Intervention and Assessment Community Health-program (REACH) in Singapoer, die Nasionale Onderwysplan in die staat Sáo Paolo, Brasilië, asook twee modelle in die kategorie positiewe dissipline in Nieu-Seeland, te wete die Respectful Schools: Restorative Practices in Education en die Minister van Onderwys van Nieu-Seeland se Positive Behaviour for [a] Learning Action Plan. 'n Studie oor internasionale praktyke en die beginsels onderliggend aan die hantering van dissplineprobleme in (Christelike of sekulêre) opvoedingsituasies kan riglyne vir Suid-Afrikaanse onderwysers en onderwysowerhede verskaf.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons