SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.78 número3When the second man takes the lead: Reflections on Joseph Barnabas and Paul of Tarsus and their relationship in the New TestamentThe formation of Christian leaders: A Wesleyan approach índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

WOLHUTER, Charl C.  y  RUSSO, Charles. Die hantering van gevalle van ernstige probleme met leerderdissipline in Suid-Afrikaanse skole: 'n Vergelykende studie tussen Suid-Afrika en internasionale lande. Koers (Online) [online]. 2013, vol.78, n.3, pp.1-11. ISSN 2304-8557.

Suid-Afrikaanse skole het met probleme met leerders se dissipline te kampe. Die doel van hierdie artikel is om gevalle van ernstige probleme met leerderdissipline in 'n verteenwoordigende steekproef van buitelandse onderwysstelsels te ondersoek om riglyne vir Suid-Afrikaanse skole te vind. Agt onderwysstelsels is ondersoek: Brasilië, Engeland, Turkye, Singapoer, Maleisië, China, Australië en Nieu-Seeland. In die internasionale stelsels wat ondersoek is, is belowende modelle aangetref, naamlik die National Safe Schools Framework (NSFF) in Australië, Response Early Intervention and Assessment Community Health-program (REACH) in Singapoer, die Nasionale Onderwysplan in die staat Sáo Paolo, Brasilië, asook twee modelle in die kategorie positiewe dissipline in Nieu-Seeland, te wete die Respectful Schools: Restorative Practices in Education en die Minister van Onderwys van Nieu-Seeland se Positive Behaviour for [a] Learning Action Plan. 'n Studie oor internasionale praktyke en die beginsels onderliggend aan die hantering van dissplineprobleme in (Christelike of sekulêre) opvoedingsituasies kan riglyne vir Suid-Afrikaanse onderwysers en onderwysowerhede verskaf.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons