SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.78 issue1Principal succession: The socialisation of a primary school principal in South AfricaDupuy's view on economism author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Koers

On-line version ISSN 0023-270X

Abstract

WILLIAMS, David T.. Perichōrēsis en die Suid-Afrikaanse ideaal. Koers (Online) [online]. 2013, vol.78, n.1, pp. 01-07. ISSN 0023-270X.

Die voortgaande vervulling van die Suid-Afrikaanse droom van 'n 'reënboognasie' behoort op 'n geldige model gebaseer word; die Bybelse voorstelling van die 'beeld van die Drie-eenheid' kan bydra om so 'n model te ontwikkel. Dit is hier betekenisvol dat die verstaan van die Drie-eenheid dusdanig ontwikkel het dat dit die dinamiese interaksie van die Persone of perichōrēsis insluit. Indien dit as 'n model dien, weerspieël dit die onderskeid tussen samelewingsgroepe, maar ook harmonie in die samelewing, asook die volle potensiaal van elke groep. Dit behels dan die wedersydse deel hê in die gemeenskap, en moet as dinamies gesien word, sodat die land verder ontwikkel en nie op prestasies van die verlede rus nie. Vir Christene kan deel van die uitlewing hiervan bestaan in die perichoretiese deelhê deur gebed in die lewe van die Drie-eenheid.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License