SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.78 issue1The impact of Christian Higher Education on the lives of students and societies in AfricaChrist-centred ethical behaviour and ecological crisis: What resources do the concepts of order in creation and eschatological hope offer? author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Koers

On-line version ISSN 0023-270X

Abstract

JACOBS, Anne C. Spiritualiteit: Geskiedenis en hedendaagse ontwikkelinge: 'n Evaluering. Koers (Online) [online]. 2013, vol.78, n.1, pp. 00-00. ISSN 0023-270X.

Spiritualiteit word 'n toenemend populêre konsep, beide in die media en in akademiese literatuur. Dit is belangrik om op te merk dat daar 'n groot verskil is tussen die oorspronklike konsep van spiritualiteit, wat op 'n Bybelse siening gegrond was, en baie van die hedendaagse persepsies daarvan. In die meeste gevalle word spiritualiteit tans beskou as iets wat van enige spesifieke godsdiens asook spesifieke aansprake op waarheid geskei is. Daar kan wel gestel word dat spiritualiteit vandag as 'n universele menslike eienskap beskou kan word. Hierdie tendense word geëvalueer deur die konsep in die oorspronklike Bybelse konteks te bestudeer en deur die ontwikkeling van die skeiding tussen godsdiens en spiritualiteit te verstaan.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License