SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77 número2How should agriculture produce enough food for the world? índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 0023-270X

Resumen

BRANCH, Robin Gallaher. Spreuke 31:10-31: 'n Gedeelte met wysheidsbeginsels vir 'n suksesvolle huwelik. Koers (Online) [online]. 2012, vol.77, n.2, pp. 1-9. ISSN 0023-270X.

Die meeste Skrifverklaarders beskou Spreuke 31:10-31 as 'n lettervers oor die ideale vrou. Hierdie gedeelte beeld inderdaad 'n voorbeeldige vrou uit wat 'n toonbeeld van werkywer en uitnemendheid is. Hierdie artikel kyk egter met nuwe oë na die gedeelte en voer aan dat dit 'n voortreflike, suksesvolle en effektiewe huwelik uitbeeld. Die gedeelte bevat beginsels wat in die Wysheidsliteratuur vervat is en wat op enige suksesvolle verhouding toegepas kan word, veral op die mees intieme verhouding. 'n Noukeurige bestudering van die spesifieke besonderhede van hierdie gedeelte in Spreuke bie 'n blik op 'n gesonde, gelukkige, volgehoue en stabiele huwelik soos dit oor 'n tydperk waargeneem is.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License